Business Web

Capture Africa Wildlife Services (Pty) Ltd

t/a

LOUIS FOURIE GAME CAPTURE

TELEFOON NOMMER: 012 250 3535 ~ FAKS NOMMER: 086 694 7504 

JAN VAN VUUREN 082 820 7808 EN SYBRAND KRUGER 082 929 5737

PAXARMS

Game for Sale

Auction News

Contact us

Home Page


 

GAME FOR SALE/WILD TE KOOP

  Back


Julie/Augustus 2009:

 

 

 

Verskeie spesies beskikbaar!!

 

 

 

              KONTAK…

 

 

... JAN VAN VUUREN 082 820 7808 ...

 

  Do you want to buy, sell or move game? Click here.


Namibië Gemsbok sal ook beskikbaar wees maar slegs op bestelling gelewer in trokvragte van 25 - 30 diere per vrag teen uiters mededingende pryse. Geslagsverhouding wissel van 30 - 50% manlike diere, meestal volwasse tot jagbare trofeëdiere.

Kontak ons of bestel u wild aanlyn, maar maak seker u mis nie uit op die wild wat ons beskikbaar het nie.

Aangesien ons nie meer aanhoufasiliteite het op ons  nuwe perseel - steeds naby Brits - lewer ons wild direk vanaf die vangterrein.

Maak dus seker u bestel betyds om teleurstelling te voorkom.


 

 

 

BYKOMENDE DIENSTE VANAF 2008

 

Bemark u jagplaas en/of jaggeleenthede in die Augustus weergawe van:

 

Africa de Sud’s

Hunting Guide 2009/2010

 

Vir meer inligting stuur e-pos aan info@louisfourie.co.za teen nie later as 10 Junie 2008.

 

1.    U naam en kontakbesonderhede

2.    U jagplaas se naam, distrik en grootte

3.    Watter spesies u aanbied: Biltong/troffee

4.    Kort beskrywing van die fasiliteite wat u beskikbaar het.

 

Ons fasiliteer verder die verkoop en ook die verkryging van nuwe wildplase vir ons kliente. Stuur u behoefte aan info@louisfourie.co.za