| Goed
opgeleide en ervare, professionele diens, van die beste
infrastruktuur en toerusting, voertuie wat gereeld nagesien word
en meer as sestig wild - en vier renosterhokke is 'n goeie
aanduiding van die kapasiteit van die onderneming. Daarom word
Louis Fourie Game Capture (Pty) Ltd as een van die belangrikste
rolspelers in die wildbedryf beskou.
It is common
knowledge that we have the most modern and user friendly game
pens in the country. Geen onkoste is ontsien in die oprigting
van hierdie fasiliteite nie. Ons het oor die jare heen
toerusting ontwikel wat nie net tyd bespaar nie, maar ook
wildverskuiwing vergemaklik. Louis Fourie Game Capture (Pty)Ltd kan na al u wildboerdery en belange omsien.
Moenie ons
jaarlikse wildveilings misloop nie. Tydens Louis Fourie Game
Capture (Pty) Ltd se veilings dra Louis Fourie die risiko van
die wild geheel en al totdat dit op die plaas afgelewer is.

|